Die Vrydag Party Song is hier

Jis, jis,

Vrydag is finally hier en dis tyd om jou boude af te drink, te dans en te party. Vrydag is die enkele dag waarvoor elke jongmens wag, en sonder hierdie spesiale dag sou ons lewens leeg en doelloos gewees het, so fokken geniet dit. Ek het gesukkel om vandag op ‘n befokte song af te kom. Daar is net te veel om van te kies. Ek dink julle moet ‘n song request vir volgende Vrydag, of hoe? Gooi jou inset hieronder op die comments, en wie weet, miskien gooi ek ‘n t-shirt na jou cunt toe?

Wel brasse, geniet die song!

You may also like...

2 Responses

  1. Jarra says:

    Hey Stix,
    My request vir volgende vrydag se party song is “System Of A Down – Chop Suey”

    Smelt daai teels. Die aand is nog vroeg en ek dans alreeds op my ooghare rond.

  2. Stix says:

    Hos bra,
    Ongelukkig het ek geen beheer oor die Vrydag Party Song nie, dit is Posduif se afdeling. Miskien moet jy hom maar vra.

    Peace bra.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *