Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag is vir Party Party Party!

Oh moenie huil nie, oh moenie treur nie, Vrydag is hier my lanie en dit beteken suip, dans, filosofeer en nog suip. Die naweek merk die begin van Currie Cup 2011 en ek het so idée die oukie gaan interressant uitdraai. In die hoofwedstryd van die naweek sien ons hoe die Bulls die Sharks aanpak op Absa Park, Maruis Joubert (nuutste jong game breaker in die Sharks squad) maak sy verskeining op buitesenter gepaard saam met Meyer Bosman op binnesenter. Ek kan net dink waste joke dit gaan wees. Nie te min gaan ons soos tikverslaafdes voor die TV perform om die uitkoms van die wedtryd te sien.

Verder kan julle gevaaalike mense vir George Coetsee en die ander manne in die Britse Ope ondersteun, Georgie het ‘n 69 (-1) baansyfer geskiet in die eerste rondte en lê die beste van al die SA spellers in hierdie jaar se toernooi.

Nou ja, gaan polish die dansbaan en smeer lube aan jou voete, ons soek nie ‘n fokken buurtbrand nie man. Geniet die Vrydag Party Song!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *