2Sep/110
Vrydag Party Song – Dubstep
Nie net is die 'n awesome fokken dubstep tune wat jou gaan laat teels smelt nie maar die video is ook baie cool. Sit jou base op max en pomp die volume.
Lekker naweek mense.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Die Antwoord op David Letterman "Late Show"
Oktober-fails kry jou deur die week
Rob Zombie - Dead City Radio And The New Gods Of Supertown
