Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ons eerste Vrydag Party Song request

‘n Vriendelike Vrydag-hallo aan al die gevaaalike dansers daar buite!

Ons vier vandag ons eerste request van ‘n gevaaalike leser (en natuurlik ook die Sharks en Stormers se sukses. Die hele fokken SA beter vir daardie twee spanne skree dié naweek). Dis weer Vrydag en daar’s baie redes om so gespat te raak soos tien alcohol verslaafdes in ‘n bottelstoor. Die winter is al verby – hou dus op fokken moan en dans jouself warm.

Vandag het ons ‘n spesiale uitgawe van “Vrydag Party Song”, aangesien ons twee songs/video’s gaan post. Die gevaaalike crew het hierdie week die tweede video ontdek en ons kon dit net nie uitlos nie. Wees gewaarsku, as jy die song luister gaan jy tien teen een al die teels in jou ma se kombuis smelt en heel moontlik doodgaan van ‘n hartaanval van opgewondenheid. Ons sê altyd “Rave to the grave”!

Right, geniet die twee videos en voel vry om ‘n request in te sit vir volgende week. Sê jou sê in ons comments.

You may also like...

3 Responses

  1. Jarra says:

    Thanks vir Chop Suey!

  2. Martz says:

    Kyk, hierdie twee songs is n MOET as jy ordentlik wil teels smelt (volgens my nou) haha
    Artist: FADERHEAD
    Song: Dirty girls and dirty boys & TZDV

  1. June 24, 2011

    […] Skip to content InterviewsBrieweDamesMoan by PepiAboutKONTak onsWil jy ryk word? « Ons eerste Vrydag Pary Song request!! Vrydag Bederf deur oom Pep By Stix | Published: June 24, […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *