Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Soet slaap Stoute Boudjies

As jy op enige social media platform is, of deel is van enige WhatsApp group dan het een of ander nool met ‘n IK laer as 20 verseker al fake Corona-news in jou timeline in gestoot. Of jy ken van daardie stoner losers wat te veel weed rook, paranoid raak oor alles omdat hulle dommies is, en in die proses die produktiewe en normale stoners soos ek en jy laat sleg lyk, oor hulle aangaan oor Covid-19 wat ‘n mens gemaakde ding is wat gemik is op arm mense. “Google Agenda 21” sal jy hulle hoor sê. Hulle vergeet net dat die 1% die 99% kort om vir hulle te werk en geld te maak, want dit is hoe kapitalisme werk.

Got weet dan die volgende fokken stoner wat my klap met ‘n onnosel conpiracy theory gaan ek van ‘n gebou af gooi. Jy is gewaarsku jou dom naai.

Geniet die week se Stoute Boudjies en moet nie die snert van die dommies af glo nie.

Maak seker jy wys vir almal om jou hoekom jy kan kalm bly terwyl die res mal word, en op dieselfde tyd kan jy wys dat nie alle stoner onnoself dose is nie. GVLK hempies vir mans en vrouens is eksklusief beskikbaar op komedieshop.com

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *