Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Middel van die lockdown Stoute Boudjies

Ek gaan eerlik wees en vir jou sê dat ek nou al bietjie gatvol is vir my huis. Ek het gister die laaste van my Tipo Tinto gedrink saam met die laaste blikkie rooikoeldrank wat ek gehad het. My brandewyn het al gekak in week twee van die lockdown. Maar selfs al lyk my dop situasie baie sleg, is dit nie regtig wat my pla nie. Ek wil net bietjie iets buite die huis gaan doen anders as braai in my tuin. Fok.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Gebruik kode “LOCKDOWN” by checkout op komedieshop.com en kry 15% afslag op alle GVLK hemde tans. Kry vir jou een soos hier onder dat mense kan sien jy bly kalm tydens die lockdown.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *