Stoute Boudjies sorg vir ‘n goeie tye
Laat die goeie tye kom saam met die Stoute Boudjies. As jy Stoute Boudjies het en vir ons 'n foto wil stuur van hulle stuur jou foto's na stix[at]gevaaalik.com.
Geniet die week se Stoute Boudjies.











Stoute Boudjies want dit is al Woensdag
Ek het amper vergeet van die Stoute Boudjies oor vandag steeds voel soos 'n Dinsdag, maar gelukkig is dit Woensdag. Vir die van julle wat later die maand Metallica gaan kyk in die Kaap, julle moet net let daarop dat die venue verander het. Dinge gebeur nou by die Belville Velodrome. So as jy 'n kaartjie het vir die Metallica optrede in die Kaap, maak maar net seker dat jy nie by die verkeerde venue opdaag nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies en Yolandi Malherbe vir SA Swimsuit Model Search
Stoute Boudjies is vroeg vandag, so vroeg jy kan dit geniet saam met jou koffie. Yolandi Malherbe kuier vandag weer op die Stoute Boudjies. Yolandi is ingeskryf vir die SA Swimsuit Model Search. Jy kan vir Yolandi gaan vote op haar profile page op saswimsuit.co.za. Yolandi maak gereëld draaie hier op gevaaalik.com en julle votes het haar al vantevore gehelp.
Maar die keer gaan die SA Swimsuit Model Search nie net oor votes nie. Die judges wil eintlik sien dat mense die dame van hul keuse regtig wil hê as 'n SA Swimsuit Model. So los asb 'n comment op Yolandi se profile page en share die post op jou Twitter en Facebook. Daar is allerhande kleiner kompetisies in die kompetisie soos "Girl of the Week" en "Crowd Favourite" waarvoor sy julle votes en comments kort. Die eerste twee foto's van vandag se Stoute Boudjies is van Yolandi. Haar foto's is geneem deur Andre Campher. Jy kan dankie sê deur te gaan vote en comment.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies en vat more af
Dit is reg, vat more af. Sê vir jou baas om om 'n vet toffie te druk, jy gaan more by die huis bly. Dit is immers 'n vakansiedag. Voor dit moet jy eers jou pad deur die week se Stoute Boudjies werk. More gaan daar ook gewerk word aan gevaaalik.com, so paar veranderinge wat moet plaasvind. As jy dus more by die site kom en dinge lyk bietjie snaaks, moenie stress nie.
As jy more aand iets soek om te doen, kom gerus na die die KakFunny Sessions by Arcade Empire. Ek vat ook die stage vir 'n set. Dit gaan lekker wees.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies gee jou hoendervleis
Ek weet dit is laat, dit is hoe dinge soms gaan. Sien dit as die beste manier om jou dag af te sluit, met Stoute Boudjies. More begin ons 'n kompetisie saam met Monster Energy. Dit sal dus wys wees om more gevaaalik.com dop te hou, dit is nou as jy cool shit wil wen.
In ander nuus
As jy Sunette Bridges Google verskyn gevaaalik.com se foto van haar as nommer 3 in die Google Image search results. Nog beter eintlik is as jy haar Google verskyn die gevaaalik.com artikel oor Sunette op nommer 6 in die web search results. Dit is great, sonder dat julle die artikel share met julle vriende en daarna toe link op ander sites sou die artikel nooit daar verskyn het vir die search term "Sunette Bridges" nie. Om daar te verskyn op die Google masjien help om die gevaaalik woord te versprei. Dankie daarvoor. Julle is befok.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies sluit Woensdag af
Die week is halfpad, klein Vrydag, Stoute Boudjies dag. Na vandag nog net twee dae en dan is dit weer naweek. Julle kry miskien die Vrydag Bederf more bietjie vroeg oor ek buite selfoon opvangs gaan wees van Vrydag af. Die Vrydag Bederf mag dalk dan more aand al verskyn op gevaaalik.com in plaas van Vrydag. Hang af hoe dinge verloop. Eithre way, Vrydag bederf sal jy kry.
Dankie aan die wat ons Facebook page like, ons follow op Twitter of net comments los op die site. Julle is befok, meeste van julle.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












