Ek het ‘n ding vir Stoute Boudjies
Die van julle wat na die nuutste gevaaalik.com podcast geluister het sou hoor hoe ek praat oor Stoute Boudjies. Die van julle wat nie daarna geluister het nie, lekker lag ek nou vir julle. Ek gaan nou ook vanaand se "Most Wanted Comedians" ook vir die laaste keer pimp. Ek gaan die stage vat saam met so paar ander comedians. R30 kry jou in by die deur. Dit gaan fun wees, kom maak 'n draai.
Geniet die week se Stoute Boudjies.













The Harlem Shake met gevaaalike dames
The Harlem Shake is 'n onnosel internet meme wat ek glad nie verstaan nie. Net soos planking kan ek dit nie verdra nie, behalwe nou as dit soos die video hier onder is. 'n Harlem Shake video begin met een persoon wat dans en dan wanneer die bass drop dan dans almal soos dronk mongole. Ek het nog net een van die video's gekyk, tot vanoggend toe, en het toe al besluit dat ek nie weer 'n Harlem Shake video sal kyk nie, die lewe is te kort.

Toe stuur Dewald Jordaan die video hier onder se link vir my. Gevaaalike dames in bikini's wat die Harlem Shake doen, dit sal ek verdra. Sterkete met die week vorentoe. Geniet die video.
Stoute Boudjies better late than never
Sensasionalisme is iets wat kom en gaan. Die Stoute Boudjies aan die ander kant kom elke week terug en jy sal nooit moeg raak daarvoor nie. Nie veel nuus vandag nie, ek kan nie aan enige note worthy goed dink nie. Ek kan julle wel vertel dat ek saam met 'n paar ander comedians die stage gaan vat volgende Woensdag en julle is almal genooi om te kom kyk. Vir details kan jy hierdie lees oor "Pretoria's Most Wanted Comedians" of jy kan na die Facebook events page gaan kyk.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies met ys
Ok daar is nie ys saam met die week se Stoute Boudjies nie, dit is net baie moeilik om titels vir die goed uit te dink. In ieder geval, dit is 'n goeie dag om 'n fan te wees van gevaaalik.com. Vanoggend het julle vir Kate Upton met haar body paint bikini gesien en nou is dit Stoute Boudjies tyd. Ek probeer om nie so baie te fokus op gevaaalike dames nie, maar soms kan ek myself nie help nie dan kry julle bietjie meer as net die normale dose van dames hier op gevaaalik.com.
Geniet die week se Stoute Boudjies.










Stoute Boudjies vir ontbyt
Hier is ons weer op 'n Woensdag en kom ons skop sommer af met die breakfast of champions, Stoute Boudjies. Dankie aan almal wat die laaste ruk al die artikels so lekker share oor die interwebs. Julle help om die gevaaalik.com woord te versprei en dit is great. Ons kom ook nou onder die aandag van gene wat nie noodwendig saam stem met wat ons doen nie, maar dit is ook great.
Dit is vir my snaaks hoe mense baie sê dat ek en wat ek doen hier op gevaaalik.com beskryf word as "deel van die rede hoekom ons Afrikaner-samelewing in sy moer is", maar tog hou die suurpoeste wat sulke goed sê aanhou om terug te kom vir die Stoute Boudjies, Vrydag Bederf en baie ander goed. Dit laat my altyd lekker lag.
Geniet die week se Stoute Boudjies. Hy is spesiaal vir die preetse dose, die gelowinge haters en die mense wat reken gevaaalik.com het 'n negatiewe invloed op die Afrikaner-samelewing. Lekker draties maak, poes.












Jou oë is moeg, rus met Stoute Boudjies
Terwyl ons so op die goeie en slegte musiek is, kom ons vang 'n breek met bietjie Stoute Boudjies. Dit is maklik om alles op hierdie crazy trip wat ons 'n lewe noem te ernstig op te vat. Dit maak dat jy dikwels te erg fokus op die negatiewe kak en heeltemal vergeet van die snaakse kant van dinge. Daar is medisyne daarvoor, en onder meer is Stoute Boudjies een van daardie medisynes wat jou laat smile.
Geniet die week se Stoute Boudjies.











