Jou oë is moeg, rus met Stoute Boudjies
Terwyl ons so op die goeie en slegte musiek is, kom ons vang 'n breek met bietjie Stoute Boudjies. Dit is maklik om alles op hierdie crazy trip wat ons 'n lewe noem te ernstig op te vat. Dit maak dat jy dikwels te erg fokus op die negatiewe kak en heeltemal vergeet van die snaakse kant van dinge. Daar is medisyne daarvoor, en onder meer is Stoute Boudjies een van daardie medisynes wat jou laat smile.
Geniet die week se Stoute Boudjies.











Stoute Boudjies – Yolandi Malherbe maak ‘n draai
Mens kan te veel van 'n goeie ding kry, maar met Stoute Boudjies is dit highly unlikely dat dit gaan gebeur. En net soos jy nooit sal moeg raak vir Stoute Boudjies nie, sal Stoute Boudjies nooit moeg raak vir Yolandi Malherbe nie. Dus deel ek vandag weer 'n foto (die heel eerste een) van haar met julle. Jy kan vir Yolandi volg op Twitter by @JuicyJemma en as jy die fotograaf wat die foto geneem het wil volg is @AndreCampher jou ou.
Geniet die week se Stoute Boudjies.












Stoute Boudjies relax net
Dit is Woensdag en dit is Stoute Boudjies tyd. Wel bietjie laat op die stadium van die dag, maar daar was baie ander cool goed wat ons die week al met julle gedeel het. Dankie vir al die lesers wat vir Stan Polson vertel het hy is 'n fokken drol. Die man se bek is nog bietjie groot op Facebook, maar dankie vir die gene wat hom daar ook op sy plek gaan sit het.
Hierdie is die tweede laaste artikel op die site vandag. So kom loer oor so paar minute in vir die volgende stuk.
Geniet die week se Stoute Boudjies.










Stoute Boudjies en ‘n nuwe formaat
Die week se Stoute Boudjies lyk effens anders. Gewoonlik scroll jy af en sien elke Stoute Boudjies of Vrydag Bederf foto is al sy glorie. Nou try ek bietjie iets nuuts, jy moet click op die image om die volle grote foto te sien. Omdat ons nie self kan besluit watter een is beter nie, kan julle ons help besluit. Laat weet ons net in die comments hier onder of jy die nuwe formaat verkies of die ou een.
Ek kan nie Jack Parow en PHFat se nuwe song "Spring Moederfokker" uit my kop uit kry nie. As jy dit nog nie gesien het nie, doen jouself 'n guns en gaan check dit uit. Yolandi Malherbe maak ook 'n draai in die video.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Die eerste Stoute Boudjies van 2013
Happy new year! Dit is 2013. Nee jy gaan nie eweskielik begin gym nie, jy gaan ook nie ophou rook nie en jy gaan verseker nie ophou drink nie. Dinge verander nie in jou lewe oor dit 'n nuwe kalender jaar is nie. Ek het 'n klein lysie gemaak van al my vriende wat hulle nuwe jaar voornemens op Facebook of Twitter gesit het en ek sal kyk of hulle daarby kan hou. Dit is soos my eie klein social eksperiment.
Ek het geen voorneme vir vir die nuwe jaar nie. Mens bou net soveel keer 'n huisie van kaarte in 'n wind tonnel voor mens leer uit mens se eie onnoselheid. Die 2012 Blog Awards is ook agter die rug en ons het absoluut poesall gewen. Dit is ok. Ons sal oorleef en ons het ook iets geleer.
Geniet die week en ook die eerste Stoute Boudjies van 2013. Mag julle 'n vorentoe jaar hê.













Stoute Boudjies al is dit vakansie
Terwyl julle so op die strand lê, wat van 'n paar skelm Stoute Boudjies of Vrydag Bederf foto's neem? Jy kan dit sommer vir my mail dan of tweet dit net na @gevaaalikdotcom. Dink aan jou vriende wat in die kantoor sit en huil en dan gaan draties maak in die badkamer oor hy so verveeld is. Ek het gedink ek sal wegkom daarmee om ook bietjie af te vat vir die res van die week, maar blykbaar verwag julle die week se Stoute Boudjies nogsteeds.
So al julle fokkers wat lekker op vakansie is, neem 'n foto van 'n gevaaalike dame en stuur hom in my rigting. Jy kan selfs een van jou goose neem en hom in stuur, on the low down. Voor jy draties moet kap vir die res van die vakansie. Of dames wat so lekker lê en tan op die strand, neem jy en jou gevaaalike dame vriendinne sommer 'n groep foto en stuur dit vir ons eerder as wat jy dit net op Facebook sit.
Onthou om asseblief vir ons te stem in die jaar se SA Blog Awards. Die public votes sluit more. Jy kan hier vote of jy kan op die ster aan die regterkant van die site click.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
























