Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Marilyn Manson

0

We’re From America – Marilyn Manson

Is dit net ek, of het almal vandag aan die verkeerde kant van die bed opgestaan? Almal lewer KOMMINtaar oor wat hulle voorspel gaan gebeur nou dat die verkiesing in ‘Murica afgehandel is. Asof...

John 5 – Noche Acosador 1

John 5 – Noche Acosador

John 5 is ‘n guitar legende. Ek mis hom veral in Marilyn Manson se band. Deesdae speel hy vir Rob Zombie guitar. Hy het ook al 6 solo albums uit. Moet nie vir ‘n...

Die Antwoord – Ugly Boy 1

Die Antwoord – Ugly Boy

Die Antwoord hou net nie op om my te verbaas nie. Ek het al vir jare ‘n snaakse liefdes verhouding met artists soos Marilyn Manson, Alice Cooper, Kiss en Slipknot. Vir my is die...

Tourniquet – Marilyn Manson 1

Tourniquet – Marilyn Manson

Daar was ‘n tyd toe Marilyn Manson die cool ding was om te haat. Voor Pokemon, Harry Potter en Spongebob Squarepants was die “god of fuck” eerste op die Bible-bangers se lys van mense...