Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Marilyn Manson – Third Day of a Seven Day Binge

Die dae van Anti Christ Superstar en Holy Wood is lankal verby. Nou is Marilyn Manson terug met ‘n nuwe song en blykbaar ‘n hele nuwe album wat gaan volg. Wat kan jy verwag van sy nuwe song “Third Day of a Seven Day Binge”? Wel, jy kan verwag om iets te hoor soos wat Eat Me, Drink Me of Born Villain was. Met ander woorde baie meer tortured en bluesy as kwaad en industrial.

Marilyn Manson - Third Day of a Seven Day Binge

Soos ek gesê het, die dae van industrial rock Marilyn Manson is verby. Ek love Holy Wood en Anti Christ Superstar nogsteeds en ek stel voor dat dit deel is van enige goeie versameling van rock albums. Tog, hou ek ook soortvan van die nuwe meer bluesy Marilyn Manson, maar ek vermoed dat daar baie van fans nie happy gaan wees nie, net soos met sy vorige twee albums.

Jy kan die song hier onder hoor en vir jouself besluit. As jy daarvan hou kan jy maak soos ek gemaak het en die song gaan download direk van marilynmanson.com af, for free. Of kry Marilyn Manson se greatest hits, Lest We Forget, nou op kalahari.com vir net R51. Winskopie!

You may also like...

4 Responses

  1. Danielle says:

    Ek dig dit! Nie dat ek die twee wil vergelyk nie (ASB NIE!) maar ek sien Jack White het ook met sy nuwe single (Fight For My Love) die blues gechannel. Lyk soos ‘n trend migration, mind dit glad nie!

  1. November 5, 2014

    […] net nie op om my te verbaas nie. Ek het al vir jare 'n snaakse liefdes verhouding met artists soos Marilyn Manson, Alice Cooper, Kiss en Slipknot. Vir my is die overall package nog altyd  meer belangrik as […]

  2. December 11, 2014

    […] 5 is 'n guitar legende. Ek mis hom veral in Marilyn Manson se band. Deesdae speel hy vir Rob Zombie guitar. Hy het ook al 6 solo albums uit. Moet nie vir 'n […]

  3. January 13, 2015

    […] kan dit nie help nie, ek hou maar net van Marilyn Manson. Selfs van sy nuwer goed soos Born Villain en The High End of Low. Moet my nie vra hoekom nie. Ek […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *