Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Marilyn Manson – Use Your Fist and not Your Mouth

Marilyn Manson Use Your Fist and Not Your Mouth

The Golden Age of Grotesque is ‘n awesome album. Ek het al ‘n paar mense hoor sê dat daardie spesifieke album die begin van die einde was vir Marilyn Manson. Daardie mense is nou groot Kurt Darren fans. Ek love The Golden Age of Grotesque, vir my is dit ‘n ongelooflike goeie album. Smaak verskil. Soos Marilyn Manson self sing in die song hier onder: “I’m fucking glad we’re different.”

Hier is “Use Your Fist and not Your Mouth”. Lekker Donderdag.

You may also like...

5 Responses

  1. ZefSteph says:

    Ek raak net meer en meer lief vir Gevaaalik.com. Ek is nog altyd ‘n huge Manson fan en se nog altyd ons is “involved”. Na Holywood is Golden age of Grotesque my favourite! Para noir en Spade is ook baie cool songs! Ek moet net se dankie, dit het verseker my Donderdag opgekukker.

  2. 5krApn3l says:

    EK kan eerlikwaar sê dat persoonlike LOVE ek hierdie album! Daar is ‘n paar ongelooflike tracks wat NIEMAND ken nie!

    Thanks Stix

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @5krApn3l: Plesier bra.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @ZefSteph: Plesier. Net nie dat gevaaalik.com te veel van jou hart vol maak nie. Ha!

  5. LoKi says:

    ek love hierdie album, een van sy bestes ooit

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *