Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

John 5 – Noche Acosador

John 5 is ‘n guitar legende. Ek mis hom veral in Marilyn Manson se band. Deesdae speel hy vir Rob Zombie guitar. Hy het ook al 6 solo albums uit. Moet nie vir ‘n oomblik dink dat hy net nog ‘n rock guitarist is nie. Hier onder is die video vir “Noche Acosador”, waar hy Spanish guitar speel, maar met metal strings.

john 5 noche acosador

In die video lyk John 5 nogal so bietjie soos ‘n pale-vampire-emo Will Ferrel

Goddeloos, wanneer ek die video kyk word ek lus om guitar te speel. Ek het selfs een van my guitare opgetel, maar ek kan nie speel nie. Die guitar experiment het nie lank gehou nie. Ek moet regtig behoorlik leer guitar speel, veral aangesien ek 3 van my eie besit. Kan jy dink hoe begin die panties drop as jy soos John 5 in hierfdie video begin speel?

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Baie impressive. Hy het seker moerse eelte op sy vingers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *