Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Marilyn Manson – Cupid Carries a Gun

Ek kan dit nie help nie, ek hou maar net van Marilyn Manson. Selfs van sy nuwer goed soos Born Villain en The High End of Low. Moet my nie vra hoekom nie. Ek hou net daarvan. Dit is ook heeltemal ok as jy nie daarvan hou nie. Ek is nie hier om vir jou voor te skryf waarna om te luister nie. As Justin Bieber meer jou ding is, voel ek jammer vir jou, maar dit is ok.

MARILYN MANSON - CUPID CARRIES A GUN

“Cupid Carries a Gun” is een van die nuwe snitte vanaf Marilyn Manson se nuwe album, The Pale Emperor, en oor ‘n week gaan jy hom kan koop. Luister maar die song hier onder, die video self gee mens nie veel nie. Die song, aan die ander kant, is baie cool.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *