Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Johnny Depp in sexy nuwe Marilyn Manson video

Dit is geen geheim dat Marilyn Manson en Johnny Depp vriende is nie. Dus is dit ook nie verbasend om vir Johnny Depp in Marilyn Manson se nuwe music video “KILL4ME” te sien nie. Soos met alles Manson, wankel die nuwe video op die grens van ontstellend en sexy.

Die video word direct deur Bill Yuckich, wat al in die verlede saam met Metallica, Audioslave, Puddle of Mudd gewerk, asook baie ander musikale projekte. Depp en Manson is nie regtig mooi om na te kyk nie en daarom is daar ook die twee sexy dames Jocelyn Binder en Bailee Cowperthwaite in die video. Kyk gerus uit vir die twee skaars geklede dames in die video.

Die video het ‘n vreemde voyeuristiese gevoel met Depp wat voorkom asof hy die twee dames dophou, dan ontaard alles in ‘n orgie met ‘n grillerige gemaskerde figuur (Manson) wat die voyeur rol aanneem. Hierdie is par for the course vir Marilyn Manson en jy gaan dit of geniet of dit haat. Ek waardeer Manson vir wat hy is: ‘n Weird kunstenaar wat nie net musiek maak nie, maar ook vreemde en donker beelde skep. Noem dit maar shock rock as jy wil, ek sal altyd ‘n Manson fan wees.

Bo-op alles, laat die video my hoop dat ek ook eendag die kans kry om ‘n music video te direct.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *