Tagged: Dave grohl

0

Nuwe Korn – Insane

As jy nog nie weet nie, is jy lekker deur die stront. Word wakker boedie. Korn se nuwe album, The Serenity of Suffering, land 21 October 2016. Deesdae is een single ‘n maand of so voor...

0

Teenage Time Killers – Hung out to Dry

Teenage Time Killers is ‘n supergroup wat bestaan uit ongelooflike musicians.  Dave Grohl en Pat Smear van Foo Fighters, Nick Oliveri van Kyuss en Queens of the Stone Age, Matt Skiba van Alkaline Trio/Blink-182, Corey Taylor...

Wen 2 Foo Fighters Johannesburg kaartjies 50

Wen 2 Foo Fighters Johannesburg kaartjies

Edit: Geluk aan die wenner Steven. Hoop jy geniet die show. As jy nog nie geweet het nie, Foo Fighters kom Suid-Afrika toe, en as jy nog nie ‘n kaartjie het nie sou ek...

Foo Fighters: Sonic Highways – die series 1

Foo Fighters: Sonic Highways – die series

Bemarking is moeilik. Ek weet, ek werk in bemarking. Foo Fighters se nuwe series op HBO kan seker gesien word as ‘n “marketing tool”, na ek die eerste episode van Foo Fighters: Sonic Highways gekyk...

Foo Fighters nuwe album – Sonic Highways 1

Foo Fighters nuwe album – Sonic Highways

Foo Fighters release 10 November 2014 hulle 8ste studio album, Sonic Highways. Die band het vandag via hulle Facebook page ook die album cover bekend gestel, dit is nou die foto hier onder. Soos jy...

Teenage Time Killer – Dave Grohl se nuutste supergroup 1

Teenage Time Killer – Dave Grohl se nuutste supergroup

Hoe klink ‘n band met Dave Grohl (Foo Fighters, duh), Corey Taylor (Slipknot), Max Cavalera (Soulfly), Nick Oliveri (Kyuss, Queens of the Stone Age)? Klink pretty fucking cool vir my. Blykbaar gaan dit nou gebeur en...

Josh Homme, Trent Reznor, Dave Grohl en Lindsey Buckingham vat saam die stage by 2014 Grammy Awards 0

Josh Homme, Trent Reznor, Dave Grohl en Lindsey Buckingham vat saam die stage by 2014 Grammy Awards

Trent Reznor (Nine Inch Nails, How to Destroy Angels), Josh Homme (Queens of the Stone Age, Kyuss), Dave Grohl (Foo Fighters, Norvana) en spesiale gas Lindsey Buckingham (Fleetwood Mac) gaan die closing performance doen...