Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen 2 Foo Fighters Johannesburg kaartjies

Edit: Geluk aan die wenner Steven. Hoop jy geniet die show.

As jy nog nie geweet het nie, Foo Fighters kom Suid-Afrika toe, en as jy nog nie ‘n kaartjie het nie sou ek voorstel jy koop, sommer nou. As jy die kaartjies wen wat ons weg gee, kan jy hulle sommer vir ‘n vriend gee, en hy of sy sal vir ewig dankbaar wees.

Foo Fighters South Africa, win tickets

Foo Fighters is tans tien teen een die grootste rock band in die wêreld, ten minste, volgens my is hulle. Dus is dit seker die grootste prys wat ons al weg gegee het op gevaaalik.com. Al luister jy nie regtig eers musiek nie, wed ek jou jy sal meeste van die Foo Fighters se singles ken as ek hulle vir jou speel. O, jy kyk nie regtig live musiek shows nie? Ek dink nie jy kan verkeerd gaan met Foo Fighters nie, ek meen kyk net die video van hulle live by Wembley stadium.

Ons het lank gedink daaroor, hoe om julle te laat inskryf vir die kompetisie, juis oor dit so awesome prys is. Ons het besluit om jou nie deur allerhande loops te laat spring nie. Los net ‘n comment onder aan die post en sê vir ons watter Foo Fighters song jy die meeste van hou. Eenvoudig, maklik, want ons is so befok.

Fine print: Jy moet bo 18 wees om gevaaalik.com te besoek en dus die kaartjies te wen. Gebruik asb ‘n regte e-mail adres as jy comment, sodat ons jou kan kontak. Jy sal jou kaartjies moet optel in Randburg Johannesburg. Ons besluit oor die wenner is finaal, ons sal nie eers luister of reageer op ‘n gegrens nie. Die sluitings datum vir die kompetisie is Woensdag 26 November 2014, 23:59 die aand.

You may also like...

50 Responses

  1. Wikguy says:

    This is a Call

  2. Jaco says:

    Something from nothing!

  3. MarMar says:

    “Let it die” – Echos, silence patience and grace album. Genius gedeelte – 2:38. Befokte song.

  4. Cassie says:

    Hell

  5. Jurgens says:

    The Pretender

  6. Hennie Groenewald says:

    Everlong!

  7. Joseph says:

    Maklik – Best of me

  8. Colett says:

    Best of me

  9. Anton says:

    Die beste een vir my is – Walk

  10. Andre van der Merwe says:

    Learn to Fly – Ook hulle beste music video

  11. Stephanie says:

    My heel awesomeste song is Monkey wrench,of nee wag Arlandria, of nee The best of you. NEEEEEEE!!!! Ek kan nie net een kies nie. Al Foo Fighters se songs is net ‘n orgasme in my ore.

  12. Dewald says:

    Dit tell seker as n golden’oldie “All my life”

  13. Philip says:

    Stacked Actors

  14. Coenie says:

    Defnitief The best of you, by vere my gunsteling.

  15. Riaan says:

    Generator

  16. Pierre says:

    Best of you !!! Rocks!!!!!

  17. Jaco says:

    Walk………Hells yeah!

  18. Eenhond says:

    In your honor

  19. Babcee says:

    Beslis “My hero” !! Die “live” weergawe is “insane” <3

  20. Adriaan says:

    Monkey Wrench virfokkenseker!!

  21. doosdief3000 says:

    Die kwaaiste song is verseker “Arlandria”!!! Moenie faktap wees nie en gooi my twee tiekits asseplease Slicks!

  22. doosdief3000 says:

    @Coenie
    VERE VERE VERE VERE VERE VERE VERE VERE VERE

  23. ifreid86 says:

    Let It Die, sonder twyfel!!

  24. Marucelle Jacobs says:

    My Hero ♥
    (*wees asb my hero en laat my wen*)

  25. Odee says:

    So baie maar top 3 is def Learn to fly, Arlandria en Walk.

  26. Sylvia says:

    Big Me – Die music video is heavy funny

  27. Wikus says:

    Long Road To Ruin

  28. Steven says:

    The Pretender….

  29. Gert says:

    Learn to Fly..

  30. Donovan says:

    Everlong. Beste song.

  31. Quinton says:

    Best Of You – Mainstream ma Epic!

  32. Onton says:

    Next Jirre.

  33. Lieneke says:

    The pretender…

  34. spons says:

    Everslong.
    Wenner treffer.
    Net sulke groote

  35. Zacko says:

    Everlonggggggg!

  36. Jp van Nieuwenhuizen says:

    Learn to fly!

  37. Jp van Nieuwenhuizen says:

    Everlong

  38. Rudolph says:

    Foo Fighters – Learn to fly

  39. royJoe says:

    All My Life

  40. Nick Storm says:

    All My Life

  41. Gill McMillan says:

    I really dig Arlandria.

  42. Stephanie says:

    Dis unfair!!! Julle kan ons nie vra om NET EEN song te kies nie!

  43. Billy says:

    As ek een song moet kies is dit DOA. Met daai song het ek as tiener die Foos werklik ontdek. Hul nuwe stuff is net so befok. Something from Nothing se lyrics is insane.

  44. Francois Grobbelaar says:

    vir my sal dit ongetwyfeld “My Hero” wees, awesome rifs met uitstekende drom intro

  45. Casper Matthee says:

    Best of you!!!!!!!

  46. Stephanie says:

    So,hoe weet ons nou wie gewen het?
    Ek troll my email soos ‘n poephol vandat die kompetissie aan is.

  47. Ruan Stix Fourie says:

    @Stephanie: Die wenner se naam is klaar getrek en hy is gekontak om sy kaartjies Donderdag te gaan haal.

  1. November 24, 2014

    […] kompetisie bekend, so hou die site dop. Of, as jy nou eers die Vrydag bederf sien, dan kan jy nou hier click om in te skryf en jou kaartjies te […]

  2. November 24, 2014

    […] As jy kaartjies wil wen vir die Foo Fighters se show in Johannesburg, loer hier. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *