Foo Fighters en John Fogerty – Fortunate Son Cover
Vir John Fogerty (Credence Clearwater Revival) se komende album, Wrote a Song for Everyone, het hy die Foo Fighters gejoin in hulle Los Angeles studio. Daar het hulle besluit om die 1969 anti-war anthem “Fortunate Son” te cover maar dit bietjie meer van ‘n hard rock edge te gee met harde guitar riffs. Dave Grohl vat ook so bietjie van die vocal responsibilities in die cover. Luister die song hier onder en laat weet my wat jy dink in die comments.