Die geluk van Stoute Boudjies
Hoe lyk dit nou? Nee lekker. Jip, dit is tyd vir die Stoute Boudjies. Dit help nie om dit te probeer fight nie. Baie voor jou het al probeer om gevaaalik.com te fight, en dit was niks anders as ‘n mors van tyd nie. Nie net ons is gevaaalik.com nie, ons lesers is ook gevaaalik.com.
Geniet die week se Stoute Boudjies.