Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

13Jul/120

Straatligkinders Teazer

Was jy hartseer toe Straatligkinders besluit het om 'n breek te vat? Dan mag die video hier onder jou dalk baie bly maak. Die video maak mens eintlik net meer nuuskierig. Gaan die Straatligkinders binnekort terug wees? Miskien moet ons maar weer 'n podcast saam met Bouwer Bosch doen sodat ons kan uitvind wat gaan aan. Tot dan gaan die video hier onder maar moet doen. Wat dink julle beteken dit? Ons hou julle op hoogte.

Soortgelyke gevaaalikhede:

The Rum Diary en Johnny Depp op guitar
Why People Love to Hate Nickelback
Tool - Right in Two

Posted by Ruan Stix Fourie

Filed under: Musiek Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers