Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dag af Random Gevaaalikhede

Ek weet ek het laasweek gesê daar mag dalk nie vandag ‘n Random Gevaaalikhede verskyn op gevaaalik.com nie. Oh well, hier is hy nou. Ek sit nou al vir drie dae sonder water hier by my huis. Dit sou al gister 14:00 terug gewees het. Toe vanoggend 07:00 sou ons weer water hê. Dit is nou reeds 08:20 en steeds niks water. Het ek julle al gesê hoe useless mense is?

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150406 (2)

Random Gevaaalikhede 20150406 (3)

Random Gevaaalikhede 20150406 (4)

Random Gevaaalikhede 20150406 (5)

Random Gevaaalikhede 20150406 (6)

Random Gevaaalikhede 20150406 (7)

Random Gevaaalikhede 20150406 (8)

Random Gevaaalikhede 20150406 (9)

Random Gevaaalikhede 20150406 (10)

Random Gevaaalikhede 20150406 (11)

Random Gevaaalikhede 20150406

Random Gevaaalikhede 20150406

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Ons water was van Vrydag af missing. Gister oggend weer terug.
    Ek dink nie dis veel van ‘n stretch om te voorspel Rand Water is die volgende Eskom nie.
    Btw : die kontras tussen pic #1 en #2 is massief!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *