Tagged: snaakse foto’s

0

Random Gevaaalikhede voor jy tou opgooi

Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ‘n 5 minute blaaskaans te gee van watookal dit is wat jou so moedeloos maak. Nog nooit hier gewees nie? Deurmekaar? Verstaan nie wat die Random Gevaaalikhede...

0

Random Gevaaalikhede post-vakansie

Vandag is die Maandag waarna 90% van Suid-Afrika se werksmag opgekyk het, vandag is almal terug op kantoor. Laasweek was die week wat net die ouens wie se base regte dose is, weer terug...

0

2017 se eerste Random Gevaaalikhede

Aan die begin van ‘n nuwe jaar is dit lekker maklik om titels vir die Random Gevaaalikhede op te maak. Later, deur die loop van die jaar, raak dit moeilik. Laasjaar het ek meer...

0

Lag, lag, Random Gevaaalikhede

Voor jy nou af scroll om te sien of ek jou foto wat jy gestuur het vir die Random Gevaaalikhede gebruik het, lees eers hierdie: Jy mag dalk nie die foto in vandag se Random...

0

Lieflik Random Gevaaalikhede

Gisteraand was ek en Sven by die Beerhouse Centurion vir gratis bier en kos. Ek het ‘n ligte hoofpyn vanoggend wat net nie wil weg nie. Mens kan dit seker verwag as daar free...

3

Skei van Maandag met Random Gevaaalikhede

Nog ‘n Maandag in sy moer. Al wat nou vir jou voorlê op die Maandag is Random Gevaaalikhede. Onthou jy kan ook foto’s instuur na gevaaalik.com toe met email of WhatsApp. Email na gevaaalikdotcom@gmail.com...

0

Random Gevaaalikhede op die internet

Kry jy Random Gevaaalikhede iewers anders as op die internet? Ek dink nie so nie. Gelukkig vir jou kan jy rustig wees en ontspan. Al wat jy hoef te maak, die Random Gevaaalikhede is...

string(7) "primary"