Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Mix en match Random Gevaaalikhede

Maandag en ek het besluit om ‘n nuwe podcast te record. Dit nou nadat ek na WAT met Hunter Kenedy geluister het waar die gevaaalik.comedy Podcast ‘n mention gekry het. Toe my vrou dit...

0

Geen preek Random Gevaaalikhede

Hier is dit, dit is al, net Random Gevaaalikhede. Geen uitgerekte leeswerk soos met gister se Stoute Boudjies nie. Geniet die Random Gevaaalikhede. Al ooit gewonder hoe is PlayerUnknown’s Battlegrounds op die Xbox? Hier...

0

Die briekmerk is Random Gevaaalikhede

Weereens kon ek duidelik nie dink aan ‘n naam vir die week se Random Gevaaalikhede nie. Die mees random ding van die Random Gevaaalikhede mag miskien die naam wees wat ek elke week uit...

0

Random Gevaaalikhede vir vryheid

Random Gevaaalikhede, die ding wat jy gister gemis het omdat jy te vroeg in die aand gaan slaap. Gelukkig is jy slim en jy kry die gevaaalik Nuusbrief, sodat jy ‘n email vol links...

0

Slaap soet Random Gevaaalikhede

Is jy nog wakker? Mooi man, dan kan jy ook nou die Random Gevaaalikhede geniet. Sonder twyfel die maklikste manier op hierdie planeet om bietjie te ontspan en te lag. Ek meen, wat anders...

0

Random Gevaaalikhede vir breakfast

Die Random Gevaaalikhede is bietjie laat, maar nou het jy iets lekker om jou Vrydag mee af te skop. Dan kan jy natuurlik bietjie later vandag weer in check vir die Vrydag Bederf. Jip,...