Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is laat

Ek weet nie wat om te sê nie, hier is wat gebeur het: Werk heeldag, gaan speel pool en drink bier, word wakker en besef jy het nie die Random Gevaaalikhede gedoen nie. Nou is dit fun times want later na die gaan jy die Vrydag Bederf kry. Awwww yeah.

Geniet die Vrydag oggend Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 2014030

Random Gevaaalikhede 2014030 (13)

Random Gevaaalikhede 2014030 (12)

Random Gevaaalikhede 2014030 (11)

Random Gevaaalikhede 2014030 (10)

Random Gevaaalikhede 2014030 (9)

Random Gevaaalikhede 2014030 (8)

Random Gevaaalikhede 2014030 (7)

Random Gevaaalikhede 2014030 (6)

Random Gevaaalikhede 2014030 (5)

Random Gevaaalikhede 2014030 (4)

Random Gevaaalikhede 2014030 (3)

Random Gevaaalikhede 2014030 (2)

Barend Wit Wolf Random Gevaaalikhede

Dankie aan die persoon wat die vir my gestuur het. Ek is 100% oortuig dit is ‘n troll account. Die persoon wou nie hê ek moet sê wie hy is nie, want hy is bang mense dink nie dit is snaaks nie. Nou sal ons seker sien.

You may also like...

4 Responses

  1. PeterStuyvesantBlue says:

    Verduidelik bietjie wat hier aangaan verstaan nie lekker nie of is ek net poes dom? Sweet.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @PeterStuyvesantBlue: Wees bietjie meer spesifiek met wat jy nie verstaan nie, dan sal ek probeer verduidelik. Verstaan jy die hele Random Gevaaalikhede nie? Of net een van die foto’s?

  3. PeterStuyvesantBlue says:

    Skuus man, die heel laaste een van Barend Strijdom en jou comment “Dankie aan die persoon wat die vir my gestuur het. Ek is 100% oortuig dit is ‘n troll account. Die persoon wou nie hê ek moet sê wie hy is nie, want hy is bang mense dink nie dit is snaaks nie. Nou sal ons seker sien.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @PeterStuyvesantBlue: Dit wat hy daar getweet het is ‘n fonetiese verteenwoordiging van hoe baie swart mense praat. Dit is vir baie mense snaaks as Trevor Noah dit doen. Tog is die persoon is bang hy kom in die kak, guilty by association tipe van situasie. Jy weet mos hoe maklik die term rassis rond gegooi word. Duidelik is die naam Barend Witwolf gekies om reaksie te lok, maar as jy kyk na die ander Random Gevaaalikhede wat die een volg, sal jy sien die ou gee Steve Hofmeyr ook kak. Dus is dit heeltemal ‘n troll account, en dit is vir my snaaks.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *