Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

23May/130

Humans Are Awesome – FEAR – feat. Joey Diaz

Posted by Ruan Stix Fourie

If you ain't high by two in the afternoon.., go fuck yourself

Die lewe is baie dinge, maar dit is nie altyd regverdig nie. Maar dit moet jou nie terug hou van jou lewe, lewe nie. Die tiepe goed klink altyd vreeslik na "hippy talk". Tog het ek gedink dat die uplifting video 'n goeie manier is om die Donderdag te begin. In die video word daar gepraat oor "Fear" deur een van my persoonlike idols; Joey Coco Diaz.

Waarvoor wag jy? Kry jou gat daar buite en lewe.

Hier is 'n ander positiewe video met nog een van my idols, Joe Rogan: Insperasie voor die naweek

20May/133

John Vlismas Is/In 40

Posted by Ruan Stix Fourie

John Vlismas vier die jaar sy 40ste verjaarsdag en hy doen dit op die manier wat hy die meeste geniet: deur vuil te praat en mense te laat lag. '40' is Vlismas se nuutste one man preformance en dit gebeur die 14 en 15 Junie by die Lyric Theater. Oor 40 jaar oud word het hy die volgende te sê gehad:

I've always wondered what it would be like to hit 40 - I must say, I’m almost there, and I'm still chewing my own food, I get wood on demand, I don't get out of breath when I use stairs, and Steve Hofmeyr still hates me, so the signs are that everything is as it should be...

John Vlismas is in 40

Ja, John Vlismas en Steve Hofmeyr is nie chommies nie. Sien, ek is nie die enigste ou wat die Afrikaans-pop mense afpis nie. Onderwerpe wat bespreek word in sy nuwe show sluit alles in van renosters, mense in rolstoele, die ongeletterde mense onder ons, ryk mense, toeriste, rugby fans tot mense wat staak.

Jy kan nou jou kaartjies koop deur die useless poeste bekend as Computicket. Jy kan ook na die vir John Vlismas op Facebook en Twitter vind. Sien julle daar.

14May/130

Boobies and Kittens

Posted by Ruan Stix Fourie

Boobies and Kittens

Daar word vandag so baie oor Angelina Jolie se tiete gepraat dat die video wat Stefan gister vir my gestuur het heeltemal van toepassing is. Ja, dit is 'n video van boobies en vir die dames gooi ons sommer 'n spul kittens tussen in ook. So kom ons probeer vir 'n oomblik vergeet wat Angelina Jolie besluit het om te maak met haar lyf en geniet eerder die video hier onder.

Tagged as: No Comments
13May/133

Kanye West loop in ‘n paal vas

Posted by Ruan Stix Fourie

Dit is geen geheim dat Kanye West 'n poes is nie. As jy een rede soek hoekom hy 'n mors van suurstof is: Hy het vir Kim Kardashian pregnant gemaak. Wanneer het die wêreld so vertraag geraak dat ons twee van die mees talentlose mense op aarde laat voortplant? Dan was daar natuurlik ook die hele "Imma let you finish" ding met Taylor Swift.*

Kanye West

Gelukkig draai die wiel altyd en as jy 'n doos is met ander mense sal jy kry wat na jou kant toe kom. Hierdie is nie naastenby die brunt van wat Kanye moet kry nie, maar dit is 'n goeie begin. So lekker lag terwyl jy kyk hoe Kanye West in 'n signboard vas loop.

Ek is nie 'n fan van Taylor Swift se musiek nie, maar ek sal ook nie 'n doos daaroor wees nie.

Tagged as: 3 Comments
9May/130

Stoute BOUDE!

Posted by Ant

Yes okes, long time no me. Alhoewel hierdie nie dalk enige ou se koppie tee is nie, is dit wel baie ouens se preference... Hier is iets wat ek baie onlangs op 'n moerse larney beach in Europa gesien het. Someone freed Willy! Ek weet sy het nie die stoutste boudjies/magie/enigiets nie, maar sy het wel moerse baie guts (the pun is for the taking) om in daai bikini te paradeer soos 'n Victoria's Secret model. As jy dit nie like nie, kyk weg. If you do, Dunk dat Donut!
image

Tagged as: No Comments
1May/130

Random internet goed

Posted by Ruan Stix Fourie

Ek het lanklaas so paar random goed wat ek op die internet gevind het hier gepost. So as jy werk vandag, dan hier is vir jou so paar random goed soos  Kate Upton se boobs teen 'n venster onder andere.

Behold! This is the Parliament of Canada. A glorious sight to be bestowed upon man

This is the entrance to canadian democracy itself. It is guarded by two ancient stone protectors

This is the entrance to canadian democracy itself. It is guarded by two ancient stone protectors

On the left, a fierce and majestic lion

On the left, a fierce and majestic lion

 

On the right, a retarded unicorn desperately trying to hide an erection

On the right, a retarded unicorn desperately trying to hide an erection

Scooby Doo

Shit could be worse

Mustang

Kate Upton gif

Page 1 of 2412345...101520...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers