Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ontspan na werk met Random Gevaaalikhede

Ek het Saterdag Iron Maiden gaan kyk. Voor jy vra, ek het nie foto’s nie, ek het ook nie video nie, dit is alles in my kop. Tonne ander suckers het miljoene foto’s geneem wat ek ook kan kyk. Ek het vir baie dele net gestaan en kyk terwyl my bek oophang. Die ballies van Iron Maiden sit ‘n mean show op hoor. Props, flamme, musiek, Eddie, dit was ongelooflik.

Nou is dit weer Maandag en tyd vir die Random Gevaaalikhede. Geniet dit.

Random Gevaaalikhede 20160523

Random Gevaaalikhede 20160523

Gevaaalik.comedy Podcast #69 - Die Hiking Episode

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast epsiode vir bietjie audio entertainment. Ons praat die week heelwat oor hike. Die foto hier bo is van Magoebaskloof se hiking trail. Jy kan nou na #69 – Die Hiking Episode luister.

Random Gevaaalikhede 20160523 (8)

Random Gevaaalikhede 20160523 (7)

Random Gevaaalikhede 20160523 (6)

Random Gevaaalikhede 20160523 (5)

Random Gevaaalikhede 20160523 (4)

Random Gevaaalikhede 20160523 (3)

Random Gevaaalikhede 20160523 (2)

Random Gevaaalikhede 20160523 (2)

fqxWq90

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *