Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en Bobby se kruk

Die naweek lê voor. Baie drink, baie dans en baie nai is hopelik wat julle mense die naweek gaan kry. Wat is beter as om die naweek te begin as Vrydag Bederf? Ek sal jou sê fokken wat: Vrydag Bederf met so bietjie nuus oor Bobby van Jaarsveld.

Vir die van julle wat nie weet nie (en aangesien jy gereëld gevaaalik.com besoek neem ek aan jy weet nie want jy het beter dinge om te doen as KykNet kyk) was ons tjommie Bobby van Jaarveld laas maand op Rian. Dit is nou Rian van Heerden se talk show op KykNet. Rian het vir Bobby so paar vragies gevra oor sy verlede as ‘n suiplap en rond-naiende klein fokker.

Blykbaar was Justin Bieber, ag fok, ek meen Bobbie van Jaarsveld so uit die bos gebliksem toe Rian hom die vrae vra dat hy skoon begin hakkel het en bloed rooi was in die gesig. Nou beweer Bobby dat die Satan op “standby” was en oor sy ma en sy “gebedsvriende” nie vir hom gebid het nie, het die Satan die gap gebruik om vir Bobby te verneder. Ek reken die Satan het beter dinge om te doen.

“Ek was nie opgewasse teenoor die vrae wat na my kant toe sou kom nie …  ek (het) ’n verlede waarop ek glad nie trots is nie.” vertel Bobby trots. Wel Bobby as ek jy was sou ek meer trots gewees het op daardie tydperk van jou lewe as wat ek was op wat jy tans doen.

“Dit is verkeerd om op skool drank te misbruik. Seks voor die huwelik is verkeerd. Om te slip by jou skool is verkeerd.” reken Bobby ook. So is dit reg om drank te misbruik as jy nie meer op skool is nie Bobby?

Bobby was blykbaar ‘n rakker op skool. Nou is is hy Jesus se kind. Good on you Bobby, moet net nie vergeet waar jy vandaan kom nie perd.

En nou hier is die Vrydag Bederf.

You may also like...

1 Response

  1. julius says:

    mooi bly maar mooi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *