Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en settle die score

27 Augustus is die dag van Snorgustus. Dit gaan ‘n moerse party wees. Aandklas Hatfield gaan pomp met gevaaalikheid. Teels gaan gesmelt word en dit gaan fokken lekker wees.

Het jy ‘n score om te settle met iemand van gevaaalik.com? Miskien met Posduif oor sy tiete groter as joune is? Miskien met Ant oor hy jou ma gevloek het? Miskien met Robbies oor hy ‘n robbies is? Miskien met Oom Pep oor hy beter as jy dans? Miskien met my oor ek ‘n ongepoetste doos is? Miskien is jy ‘n dame wat net kwaad is oor ons nooit vir jou klomp fags in onderbroekies gee om na te kyk op gevaaalik.com nie? Wel nou is jou kans om ons almal aan te vat en die score te settle. Maar moenie dink jy gaan vuiste swaai nie. Snorgustus is nie daardie tipe party nie. Vat ons eerder aan in ‘n game Beerpong of Coinage. Jy kan selfs vir Oom Pep aanvat in ‘n dance off as jy nie jou enkels like nie. As jy wen kry jy dalk iets.

So bring jou snor en kom party saam met ons asof daar geen 28 Augustus is nie. Kom slaan pryse los vir Mnr. Snor, en dames, onthou jou fake snor vir Mej. Snor (flash van boobs en boude sal aanvaar word as bribes). Ons kan nie wag om saam met julle ‘n dop te drink nie.

Lekker naweek. Hier is die Vrydag Bederf. Sien julle volgende naweek in lewende lywe.

You may also like...

1 Response

  1. Koos van Rooyen says:

    Sjoe!!! Kan mens nie bietjie van die oortollige kleertjies ontslae raak nie? Vra net!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *