Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Soute Boudjies op Hump Day

Meeste van julle weet seker nou al dat Chevelle nie meer Oppikoppi toe kom nie. Hulle skedule is blykbaar te vol met hulle nuwe album wat hulle besig is om te record om ‘n show in Suid-Afrika te kom speel. Wel fok hulle, die party sal aan gaan. The Used is nou die nuwe international act wat by Oppikoppi gaan speel. Die emo kinders is baie opgewonde, ek aan die ander kant not so much. Gelukkig gaan daar so baie ander SA acts wees dat Oppikoppi steeds befok gaan wees.

In ander nuus. Vandag is die dag wat SA Music Zone ook gelaunch is. Dit is ‘n SA musiek blog wat vir jou al die nuus oor SA musiek gaan bring. Including maar nie limited tot gigs, videos, foto’s van live shows, interviews en nog vele meer. So gaan check dit uit.

Maar as jy nou hartseer is oor Chevelle wat nie meer kom nie kyk gerus na die week se Stoute Boudjies en dit sal jou dadelik laat beter voel.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *