Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies

Woensdag. Die week kruip vir my vreeslik stadig verby. Seker oor ek so opgewonde is oor die naweek se Innibos Fees en die gevaaalik.com t-shirts wat ons Vrydag in ons pote gaan hê. Wat het die week al gebeur wat ons oor kan praat. Niks veel nie. Eskom steel ons geld en verkondig dit aan ons deur te brag oor hul salaris verhogings. Een van my goeie vriende werk vir Eskom en hy beter begin betaal vir die branna’s en coke.

Anders as dit het ek nie veel te sê vandag nie, behalwe dat ek nie kan wag vir die naweek se party by Innibos nie. Ek hoor CTM het al ‘n paar trokke van dwarsdeur Suid-Afrika begin stuur Nelspruit toe.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *