Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en ‘n mal teef op twitter.

Die naweek is hier. Die week was maar stil. Meestal oor my lewer nou nog moan oor die naweek van Innibos. Watse nuus kan ek julle vertel?

Wel eerstens as jy ‘n gevaaalik.com t-shirt wil wen het ons ‘n nuwe kompitisie vir julle. Die kompitisie se naam is: “Gevaaalike video’s en foto’s” en dit is al wat jy hoef te weet. Stuur net aan ons ‘n foto of video wat jy reken is gevaaalik en op die eerste Augustus sal ons die wenner announce en vir jou ‘n free gevaaalik.com shirt gee. Once. Stuur jou entry aan stix@gevaaalik.com en in die subject line sit jy : “Gevaaalike Foto of Video”. Wees kreatief en skerp.

In ander nuus daar is ‘n nuwe Charlie Sheen op Twitter. Behalwe die mal een is eintlik fokol maar sy gaan aan asof sy cool is en Charlie Sheen was darem cool. Die bees se neus, die kat se ballas, die by se kniee maar eintlik is sy meer iets soos Julius Malema se piel. Dom, vuil en iets wat die wêreld nie nodig het nie.

Nou wil jy seker weet wie is die gemors. Haar naam is Nonhle Thema en sy is een of ander Z-lister celebrity waarvan niemand nog ooit gehoor het nie, tot sy van haar tiete af mal geraak het. Toe begin sy allerhande kak kwyt raak op twitter. News24.com het toe kennis geneem van haar stront en dit is waar ons daaraan gekom het. Blykbaar het sy fokken baie geld, miljoene dollars. En blykbaar pla dit haar want sy verkondig dit aan die hele wêreld deur twitter.

Hier is so paar van die goed wat sy getweet het: “When i got into this tv hosting business doing ish for free. i neva knew how much money i wud have 1 day..today im swimming in money” “FYI im NOT crazy im NOT on drugs i get high from my MONEY…..being rich is MY DRUG…lol….” “When u a millionaire like me peeps even celebs will hate..im rich .” “I hate broke celebs talking smack about me on Real Goboza…….u broke ass celebs.”

Jissis nie eers James Cameron kan sulke kak uit dink nie. Fok weet. Maar genoeg oor die gemors. Hier is die week se Vrydag Bederf. Geniet jou naweek.

You may also like...

1 Response

  1. NCJackal says:

    Thanks for sneaking in the tats dude!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *