Hoe lyk dit met ‘n Vrydag Bederf?
Lekker, Vrydag Bederf. Laat hoor bietjie van julle in die comments. Hoe voel die Afrikaans lesers dat ons nou Engelse content verskaf vir die souties? Of gooi ‘n voorstel, of sê net watter foto...
Lekker, Vrydag Bederf. Laat hoor bietjie van julle in die comments. Hoe voel die Afrikaans lesers dat ons nou Engelse content verskaf vir die souties? Of gooi ‘n voorstel, of sê net watter foto...
Die Vrydag Bederf is laat. Gister was nie ‘n great dag nie, en ek het besluit om die dag af te vat. Gelukkig is die Vrydag bederf nou hier, net op ‘n Saterdag. Nou...
Dit is geen geheim dat gevaaalik.com baie ondersteuners het nie. Gereëlde lesers wat daagliks die site besoek, baie van hulle, meer as wat ek ooit verwag gevaaalik.com sal kry. Tog is daar nie baie...
What a week. Die Vrydag Bederf is ‘n teken van die tye, die tye van die komende naweek. The end is naai, die end van jou werks week. Vir een of ander rede is...
Lekker, dit is Vrydag. Die naweek is om die draai. Ek gaan self nou bietjie pizza en bier geniet om dinge af te skop. Loer bietjie na die post en laat weet watter land...
Ek wou vir vroër ‘n lekker Black Label Society song post. As dinge goed gaan mag ek dit dalk more doen. Hou maar die Facebook page en Twitter dop die naweek sodat jy kan...
Lekker, ek hoor daar is ‘n langnaweek voor. Dit is die nuus wat ek eergister eers gekry het. Vandag is Vryday the 13th en dit is ‘n volmaan, creepy. As jy bang voel, moenie....
Dank fok vir Vrydag en dat hy finally hier is! Julle pligsgetroue Stix het my vanoggend gesms en gevra dat ek asseblief die Vrydag Bederf sal doen want hy sit heel gesellig met sy...
Dit is Vrydag, yes please. Daarom kry ons die Vrydag Bederf vandag. Waaroor gaan die Vrydag Bederf? Mooi dames en hoe ongelooflik mooi hulle is. Dit is is wat mense moet waardeer. Geniet die...
Ek gaan nie verskonings maak nie. Ek gaan net sê dat ek werk aan iets wat baie cool is en julle gaan dit net so baie geniet wanneer dit gebeur as wat ek gaan....
Ek weet die Vrydag Bederf is laat. Kom ons sê maar net ek het verdwaal in die bos. Sondag is gewoonlik depressing omdat jy more weer moet gaan werk en omdat Carte Blanche vir...
Jammer die Vrydag Bederf is bietjie laat vandag. Wat meer kan ek sê? Die ANC is onoosle dose, die VF+ is ‘n grap, ek gaan oor so 3 jaar waai uit Suid-Afrika uit, ek...