Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is laat

Die Vrydag Bederf is laat. Gister was nie ‘n great dag nie, en ek het besluit om die dag af te vat. Gelukkig is die Vrydag bederf nou hier, net op ‘n Saterdag. Nou dat ons so praat oor Vrydag Bederf en Gevaaalike Dames…

Ons ken nie elke liewe Gevaaalike Dame wat op die site verskyn persoonlik nie. Hou asb. op om te vra vir hulle name, e-mail adresse of tellefoon nommers. As jy dink jy gaan ‘n girl kry deur vir haar ‘n smooth e-mail te stuur het ek nuus vir jou, jou creep: Net om te dink jy gaan haar e-mail en dan gaan julle ‘n You’ve Got Mail, happily ever after verhouding hê, dit is hoekom jy single is.

Hier en daar sal ons sê: “Kyk, dit is Emma Stone.” en dan link na waar Emma Stone al van te vore op gevaaalik.com was. Ons gaan nie almal se name vir julle voer nie. Google Image Search is oop vir publieke gebruik, so gebruik dit. As jy nie weet hoe om images te search nie, Google dit. Dit is goed vir jou brein om navorsing te doen. As daardie navorsing is oor iets waarin jy belangstel, dan is dit nog beter vir jou.

Vir die dames wat foto’s instuur, dankie. Soos julle kan sien waardeer ons lesers dit, maar somige van hulle kan bietjie creepy wees ook. Wees asb versigtig as jy enige iemand wat jy oor die internet ontmoet het gaan ontmoet in lewende lywe. Dit gaan vir ouens ook, bitches be trippin’. Voel vry om ons te kontak as jy vrae het, Of tweet ons by @gevaaalikdotcom.

Ok. Lekker bek vol belangrike tanne verby. Geniet die week se Vrydag Bederf op ‘n Saterdag.

Vrydag Bederf 20140719 (2)

Vrydag Bederf 20140719 (3)

Vrydag Bederf 20140719 (4)

Vrydag Bederf 20140719 (5)

Vrydag Bederf 20140719 (6)

Vrydag Bederf 20140719 (7)

Vrydag Bederf 20140719 (8)

Vrydag Bederf 20140719 (9)

Vrydag Bederf 20140719

Vrydag Bederf 20140719

You may also like...

3 Responses

  1. Bernard says:

    Awesome vrydag bederf 😀 Eerste en 5de is my gunstelling 🙂

  2. RocketLou says:

    Nommer 1 is NOMME1! fok sys die beste van almal in ‘n baie lang tyd.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @RocketLou: Bly jy geniet dit man. Fan van die groot fake boobies!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *