Vrydag Bederf, yes please naweek
Jammer die Vrydag Bederf is bietjie laat vandag. Wat meer kan ek sê? Die ANC is onoosle dose, die VF+ is ‘n grap, ek gaan oor so 3 jaar waai uit Suid-Afrika uit, ek is moeg om te kyk hoe my land stadig gesink word. Op daardie cheerful noot…
Geniet die week se Vrydag Bederf.