Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Vrydag bederf

Boxing Day Vrydag Bederf 0

Boxing Day Vrydag Bederf

Ek is steeds met vakansie. Tien teen een besig om te duik in die see, dankie Geko Divers. Check julle weer Maandag. Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vat dit rustig met Vrydag Bederf 2

Vat dit rustig met Vrydag Bederf

Right, volgende week gaan dinge tien teen een bietjie stiller raak op gevaaalik.com. Ek gaan wegbreek van die mensdom en die internet vir so vier dae. Dus gaan daar nie so baie content wees...

Vrydag Bederf sonder moeite 0

Vrydag Bederf sonder moeite

Lekker, die Vrydag Bederf. Ander dinge wat jy dalk die week gemis het op gevaaalik.com is moontlik ons cool lysie van kersgeskenke en ook ons nuwe podcast episode waar ons die Dagga Couple gehad...

Vrydag Bederf is goed 0

Vrydag Bederf is goed

Tyd vir die Vrydag Bederf. Terwyl jy op gevaaalik.com is moet ek voorstel jy lees die week se Wêreldspektrum post oor Noord Korea. Of, luister na die week se gevaaalik.com podcast. Anders as dit...

Breek weg met Vrydag Bederf 1

Breek weg met Vrydag Bederf

Ons leiers is spul dom naaiers. DA, ANC, VF+, EFF, almal dieselfde ding: ‘n Spul onnosel liegbekke. Ek weier om gelei te word deur mense wat dommer as ek is. As such, sê ek...

Pre-naaweek Vrydag Bederf 1

Pre-naaweek Vrydag Bederf

Lekker tye, want dit is weer tyd vir die Vrydag Bederf. Net voor ons inklim in die gevaaalike dames in van die Vrydag Bederf, so paar goedjies wat jy moontlik die week gemis het...