Vrede ala Vrydag Bederf
Lekker, ek hoor daar is ‘n langnaweek voor. Dit is die nuus wat ek eergister eers gekry het. Vandag is Vryday the 13th en dit is ‘n volmaan, creepy. As jy bang voel, moenie. Daar is geen rede om bang te wees nie. Geniet die week se Vrydag Bederf. As meisies wat oefen lyfies het jou ding is, ken jy seker vir Jen Selter?