Vrydagaand Vrydag Bederf
Dit was ‘n lang dag. So lank dat ons al 15:30 begin bier drink het in die kantoor. Die nuusbrief was laat en die Vrydag Bederf is verseker ook baie later as wat hy...
Dit was ‘n lang dag. So lank dat ons al 15:30 begin bier drink het in die kantoor. Die nuusbrief was laat en die Vrydag Bederf is verseker ook baie later as wat hy...
Verligting oor jy weet jy gaan nie more hoef te werk nie. Die Vrydag Bederf is hier en dit beteken die naweek is amper op ons. Nog net so paar ure om te gaan...
Jy is een van die slim mense wat reeds opgeteken het om ons nuusbrief te kry, dus het jy vanoggend 07:00 al geweet dat die Vrydag Bederf vroeg is. Kyk ook uit vir ‘n...
Ok, die berge is nie blou nie. Jy het my. Maar die is die Vrydag Bederf en jy is op gevaaalik.com: Die beste Afrikaans blog op die internet dansbaan. Onthou om die nuwe podcast te...
Die nuusbrief is vanoggend uitgestuur. Jammer oor al die links na die homepage. Net die eerste “gevaaalik.com” in die text was veronderstel om na die home page te gaan. So leer ek nog iets....
Vandag het ek gaan lunch eet saam ‘n vriend vir sy verjaarsdag. My lunch is ook gewees wanneer ek die Vrydag Bederf moes doen. Toe van 16:00 af was dit “drinks Friday” by die...
Die naweek is so te sê hier. Wat maak jy die naweek? Ek het so bietjie werk om te doen. Dan kom so paar van ons bymekaar vir ‘n braai en Xbox dag, voor...
Om op vakansie te gaan en te werk op dieselfde tyd is nie maklik nie. Vir verskye redes. Die grootste rede sal seker wees omdat daar nie internet is in die meer versteekde dele...
Moet my nie vra hoe nie, maar ek het weer die week se nuusbrief opgefok. So leer mens. Al wat regtig fout was is dat die video (ja, die video onder aan vandag se...
Reg, hier is die Vrydag Bederf solank. Ek sukkel om die podcast te upload omdat die internet besig is om vol tos te wees. Moet nie kommer nie, ek gaan nou ‘n ander internet...
Die Vrydag Bederf is laat. Die nuusbrief het ook uitgegaan met dieselfde boodskap as laas week se nuusbrief. Alles 100% my fokop. Ek blameer “Puff Puff Paaswees”. Ieder geval dankie vir die van julle...
As jy hierdie lees, dankie dat jy gevaaalik.com ondersteun. As jy gevaaalik.com haat, dankie dat jy ons steeds ondersteun deur die site te besoek. Snaaks hoe van die mense wat ons die meeste haar...