Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Vrydag bederf

Hey Ho Vrydag Bederf 0

Hey Ho Vrydag Bederf

Nog ‘n Vrydag die 13de, nog ‘n Vrydag Bederf. Dankie vir die van julle wat vanoggend na julle ons nuusbrief ontvang het ons Facebook page gaan like het om ons uit te help om...

‘n Goeie Vrydag Bederf 0

‘n Goeie Vrydag Bederf

Ek het nie geslaap gisteraand nie. Moet my nie vra hoekom nie, maar ek het na twaalf by die huis gekom na ‘n lekker paar biere saam vriende. Toe het ek so bietjie werk...

Voila! Vrydag Bederf 1

Voila! Vrydag Bederf

Heel eerste moet ek julle vertel van die eerste nuwe podcast episode van 2015: Die gaste op episode nommer #38 is Gareth en Nic van Derick Watts and the Sunday Blues. Ek het lekker...

Die lewe bring Vrydag Bederf 2

Die lewe bring Vrydag Bederf

Eintlik nie. gevaaalik.com bring Vrydag Bederf, soos klokslag elke Vrydag. Dit het iets geword waarna duisende Suid-Afrikaners uitsien elke Vrydag. Juis omdat soveel van julle elke Vrydag hier is vir die Vrydag Bederf, hou...

Vrydag, Vrydag, Vrydag Bederf 2

Vrydag, Vrydag, Vrydag Bederf

Dit is Vrydag, Vrydag, Vrydag Bederf. As ek nou ‘n Afrikaans-popster was, sou daardie ongelooflike ingewikkelde lirieke gewees het. Dit sou ook iets wees wat ek gesteel het by ‘n Engelse lied (‘n kak...

2015 Vrydag Bederf skop hier af 0

2015 Vrydag Bederf skop hier af

Die eerste Vrydag Bederf van die jaar. Ook die eerste Vrydag Bederf waar ek jou gaan vertel dat jy nou jou foto op ons subreddit kan deel en dan sal ons dit van daar...