Breek weg met Vrydag Bederf
Ons leiers is spul dom naaiers. DA, ANC, VF+, EFF, almal dieselfde ding: ‘n Spul onnosel liegbekke. Ek weier om gelei te word deur mense wat dommer as ek is. As such, sê ek nou “fok dit alles” en fokus eerder op die Vrydag Bederf.
As jy vir een of ander onverklaarbare rede al ooit gewonder het wat jy kan Google, lees hier.
Geniet die weet se Vrydag Bederf.
Die is Linique. Vind haar op Twitter by @linique_ras.
gaan teken asb hier http://www.ipetitions.com/petition/say-sorry-steve