Vrydag Bederf is goed
Tyd vir die Vrydag Bederf. Terwyl jy op gevaaalik.com is moet ek voorstel jy lees die week se Wêreldspektrum post oor Noord Korea. Of, luister na die week se gevaaalik.com podcast. Anders as dit is al wat jy nou moet doen jou naweek geniet.
Geniet die week se Vrydag Bederf.