‘n Besige Vrydag Bederf
Voel dit vir jou asof jy al ‘n naweek gehad het? Dit voel nie vir my asof ek al ‘n naweek gehad het nie. Heeltyd besig met iets. Ek kan nie eers onthou wanneer...
Voel dit vir jou asof jy al ‘n naweek gehad het? Dit voel nie vir my asof ek al ‘n naweek gehad het nie. Heeltyd besig met iets. Ek kan nie eers onthou wanneer...
Ja, die Vrydag Bederf is laat, baie laat. Ek moes op kort kennisgewing gaan waar daar geen internet is nie. Daarom kry die Vrydag Bederf 15 foto’s. Dit is ook om op te maak...
Jy sal Vrydag Bederf net kry op gevaaalik.com, nêrens anders nie. Want wat is fout met bietjie admiration hê vir gevaaalike dames? Geniet die week se kort en kragtige Vrydag Bederf.
Donderdag middag is my laptop gesteel, uit my kar se boot uit nogal. Nie net het dit my vreeslik die poes in gemaak nie, maar dit het ook veroorsaak dat die Vrydag Bederf laat...
So op ‘n Saterdag kry jy Vrydag Bederf. Vandag is een van daardie dae waar daar lekker gebraai gaan word en kuierr om die vuur. Rugby help mos altyd die geselligheid bietjie aan, met...
Vreeslik baie oor en weer gepreek die laaste paar weke. Alles oor ons ‘n die gebeendere van ‘n extinct hominid ontdek het. Nou wil almal maak asof hulle weet wat gebeur het voor ons begin...
Ek is in die Kaap. Ek het gekom vir WordCamp 2015. Dus was daar nie gister ‘n gap om die Vrydag Bederf te doen nie. Hier is hy nou, die Vrydag Bederf, laat, maar...
Die week was nie ‘n lekker een nie. Dit was ‘n harde week met min slaap en baie werk. Dank die gode ons kry nou Vrydag Bederf want dit is fokken Vrydag. Die week...
Jy sal nie glo nie, maar daar is so iets soos te wild vir die Vrydag Bederf. Jy sal dalk so nou en dan ‘n nipple sien deur glip op die Vrydag Bederf, soms...
Die week het gevlieg. Seker oor daardie Maandag wat ons af gehad het. Dus sit ons nou al hier met die Vrydag Bederf. Verseker steeds die beste manier om die week af te sluit....
Laasweek was ‘n tragedie vir my. Tot en met Vrydag het dit gevoel of ek heel week my kop net teen ‘n muur moer. So baie dinge om te doen, maar so min tyd....
Ek weet nie wat julle nou gaan maak nie, maar ek gaan na ‘n plek toe met die naam Slug and Lettuce om ‘n paar biere te drink saam met ‘n vriend voordat ek...