Vrydag Bederf verligting
Verligting oor jy weet jy gaan nie more hoef te werk nie. Die Vrydag Bederf is hier en dit beteken die naweek is amper op ons. Nog net so paar ure om te gaan my vriende. Wat van ‘n podcast om jou te help deur die laaste vervelige tydjie?
Maak seker jy teken op om ons nuusbrief elke Vrydag oggend te kry. Hordes ander het al. Word deel van die informed, hier.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Kendal Jenner, goeie genade.
Mooi kiekies, lekker man,lekker
Ek wil n meisie soen jacques vorster