Hou terug vir Vrydag Bederf
Vandag het ek gaan lunch eet saam ‘n vriend vir sy verjaarsdag. My lunch is ook gewees wanneer ek die Vrydag Bederf moes doen. Toe van 16:00 af was dit “drinks Friday” by die kantoor. Soos ek die tik is ek dronk, en op ‘n trien wat ek seker is beweeg in dimensies wat ek nie gewoond is aan nie.
Die Vrydag Bederf is laat, geniet hom steeds.
Die twee laastes rule. Man ek wil in die VSA bly!