Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is die beste bederf

Moet my nie vra hoe nie, maar ek het weer die week se nuusbrief opgefok. So leer mens. Al wat regtig fout was is dat die video (ja, die video onder aan vandag se Vrydag Bederf) nie verskyn het in die nuusbrief soos hy moes nie. Dit en daar was ‘n link kort. Ek probeer volgende week maar weer. Dankie vir die van julle wat opgeteken is om die nuusbrief te kry.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150424 (2)

Vrydag Bederf 20150424 (2)

Vrydag Bederf 20150424 (3)

Vrydag Bederf 20150424 (4)

Vrydag Bederf 20150424 (5)

Vrydag Bederf 20150424 (6)

Vrydag Bederf 20150424 (7)

Vrydag Bederf 20150424 (8)

Vrydag Bederf 20150424 (9)

Vrydag Bederf 20150424 (10)

Vrydag Bederf 20150424

 

You may also like...

2 Responses

  1. MJansen says:

    Beste Vrydag bederf ooit. Knap gedaan

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @MJanse: Dankie man.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *