Stoute Boudjies op podcast-dag
Vandag record ons nog ‘n podcast. Vir dié van julle wat wil weet. Wees bly, want dit is entertainment vir jou. Vandag is ook die laaste dag wat daar vir ons gestem kan word...
Vandag record ons nog ‘n podcast. Vir dié van julle wat wil weet. Wees bly, want dit is entertainment vir jou. Vandag is ook die laaste dag wat daar vir ons gestem kan word...
Woensdag. Die week is darem halfpad. Ek en Monkey Marcel het gisteraand nog ‘n gevaaalike podcast record. Ek het dus vanoggend met ‘n babbie opgestaan. Julle sal môre die nuwe podcast op die site...
Jy voel soos ‘n klein seuntjie op kersdag. Maar hierdie is nie geskenke wat jy gaan oopmaak nie (as jy een van hierdie kan oopmaak is jy ‘n lucky ou), hierdie is foto’s wat...
In die nuus hierdie week: Bobby “Dis ‘n tottie” van Jaarsveld kry hoofrol in nog ‘n fliek. Jan Blohm is in die kak oor hy sy vrou “stamp”. Steve Hofmeyr se seun gearresteer. Bobby...
Hier is ons alweer by nog ‘n Woensdag. Die fok weet dat vir baie van ons is die week al baie lank. Maar troos jouself daaraan dat vir die mense wat ‘n BlackBerry besit...
Humpday. Woensdag. Klein Vrydag. Middel van die week. Amper daar. Of Stoute Boudjies dag. Dit is immers hoekom jy hier is op ‘n Woensdag. Jy is verseker nie hier vir die awesome Foo Fighters...
Ek kry die laaste ruk baie vrae oor gevaaalik.com t-shirts. Ons het tans gevaaalik.com t-shirts beskikbaar. Probleem is net dat ons nie ‘n manier het om jou skille van jou af te vat nie,...
Verlede week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met ‘n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeer, maar sy is nou weer tuis. Ons...
Stoute Boudjies van gevaaalik.com is presies wat elke Woensdag kort. Geen week sal kompleet wees sonder Stoute Boudjies nie. En watse tiepe mens sal ek nou wees as ek nie vir julle gee waarvoor...
Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...
Dankie aan almal wat Snorgustus 2011 bygewoon het. Dit was ‘n moerse lekker party en ons is bly die van julle wat kon het dit gemaak. Vandag is die laaste dag van Snorgustus 2011...
Die opgewondenheid hier in die gevaaalik.com ranks is hoog. Ons voete dans al heel week vanself en ons lewers grens al heel week. Oor 3 dae is dit Snorgustus 2011. Ons is opgewonde om saam...