Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies met Zanelle Breedt

Verlede week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met ‘n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeer, maar sy is nou weer tuis. Ons hoop sy word gou gesond en voel gou beter. Sê vir haar sterkte hier.

Ek het oor die naweek ‘n e-mail gekry van nog ‘n jong dame wat haar mooi lyfie met ons wil deel. Natuurlik sê ek toe: “Geen probleem”. Zanelle Breedt het toe vir my so paar foto’s gemail en ek kies toe een vir vandag se Stoute Boudjies.

As daar enige ander dames daarbuite is wat dalk in ons Vrydag Bederf, Stoute Boudjies of as ‘n Gevaaalike Dame wil verskyn, kan julle my mail by stix(at)gevaaalik(dot)com. Bonuspunte vir dames wat gevaaalik.com op hulle lyf of ‘n stuk papier geskryf het in die foto.

Hier is die week se Stoute Boudjies.

Zanelle Breedt (foto bo) is 20 jaar oud. Oorspronklik is sy van Vereenigeing in die Vrystaat, maar sy bly nou in Pretoria. Sy like modelwerk en fast food.  Sy is tans besig met fotografie . Sy hou van kuier en like om in die natuur te wees. Jy kan hier vir haar vote vir die FHM Modelbook, of jy kan haar Facebook page check. As jy meer van Zanelle wil sien, laat weet haar in die comments hieronder. Miskien bederf sy julle weer hier op gevaaalik.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *