Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies

Hier is ons alweer by nog ‘n Woensdag. Die fok weet dat vir baie van ons is die week al baie lank. Maar troos jouself daaraan dat vir die mense wat ‘n BlackBerry besit is die week baie erger. Die BlakBerry Internet Service is op die koffie en BlackBerry gebruikers wêreldwyd grens omdat hulle vir die eerste keer in jare mekaar in die oë moet staar as hulle met mekaar praat.

Steve Jobs van Apple is skaars ‘n week lank ‘n spook en alreeds is hy besig om van die ander kant af BlackBerry te breek. BlackBerry-gebruikers is in ‘n paniekerige toestand, want hulle moet nou SMSe stuur omdat BBM nie werk nie. In ander nuus gebruik die res van ons met ‘n moerse smile Whatsapp en ander messaging services. “Karma is ‘n bitch” sê honderde mense wat al gatvol is om te hoor van FagBerry en die free internet, email en BBM. Dit help veel dat daardie kak free is as dit nie werk nie. Aangesien RIM, die maatskappy wat BlackBerry besit, so bietjie in die sop is met hule geldsake sal ek glad nie verbaas wees as mense by die hordes hol om ‘n ander foon te kry nie.

Wel of jou week nou kak is vir die selfde redes as die res van ons nie-BlackBerry-eienaars, en of jou week kak is oor jy nie kan grens op BBM nie, gevaaalik.com se Stoute Boudjies is hier om jou hart bly te maak. Geniet dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *