Tagged: Stoute Boudjies

Stoute Boudjies en t-shirts 0

Stoute Boudjies en t-shirts

Ek kry die laaste ruk baie vrae oor gevaaalik.com t-shirts. Ons het tans gevaaalik.com t-shirts beskikbaar. Probleem is net dat ons nie ‘n manier het om jou skille van jou af te vat nie,...

Stoute Boudjies met Zanelle Breedt 0

Stoute Boudjies met Zanelle Breedt

Verlede week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met ‘n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeer, maar sy is nou weer tuis. Ons...

Stoute Boudjies want dit is Hump Day 0

Stoute Boudjies want dit is Hump Day

Stoute Boudjies van gevaaalik.com is presies wat elke Woensdag kort. Geen week sal kompleet wees sonder Stoute Boudjies nie. En watse tiepe mens sal ek nou wees as ek nie vir julle gee waarvoor...

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...

Stoute Boudjies na Snorgustus 0

Stoute Boudjies na Snorgustus

Dankie aan almal wat Snorgustus 2011 bygewoon het. Dit was ‘n moerse lekker party en ons is bly die van julle wat kon het dit gemaak. Vandag is die laaste dag van Snorgustus 2011...

Stoute Boudjies voor Snorgustus 0

Stoute Boudjies voor Snorgustus

Die opgewondenheid hier in die gevaaalik.com ranks is hoog. Ons voete dans al heel week vanself en ons lewers grens al heel week. Oor 3 dae is dit Snorgustus 2011. Ons is opgewonde om saam...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Ek hoop julle het Joe se post gesien oor die Red Hot Chili Peppers se teaser vir hulle nuwe music video. Anthony Kiedis rock ‘n snor vir Snorgustus, en fok as hy dit kan...

Stoute Boudjies post-Oppikoppi 1

Stoute Boudjies post-Oppikoppi

Dis nag. My lewer grens konstant, my longe kan nie skree nie en sukkel om asem te haal. Daar is ‘n rivier snot wat heeltyd by my neus uit vloei en daar is steeds...

Stoute Boudjies in die middel van ‘n mal week 2

Stoute Boudjies in die middel van ‘n mal week

Die laaste paar dae was mal besig. Ek moet vir al die gevaaalik.com-lesers Vrydag Bederf aanmekaar sit vir Vrydag. Ek gaan nie voor my komper wees om dit te doen nie, so ek moet...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Nog net nege dae tot Oppikoppi. Ons kan nie wag nie. Nog net 37 dae tot Snorgustus. Sien ons jou daar? Nog so ‘n paar woorde om te lees voor jy na Stoute Boudjies...