Vrydag Bederf
Die week het Gareth Cliff die ANCYL afgepis, Kurt Darren het ongelukkig ‘n movie vrygestel en die Lochnville boeties het ‘n paar poesklappe gekry. Nou is dit weer Vrydag en die tyd is amper...
Die week het Gareth Cliff die ANCYL afgepis, Kurt Darren het ongelukkig ‘n movie vrygestel en die Lochnville boeties het ‘n paar poesklappe gekry. Nou is dit weer Vrydag en die tyd is amper...
Daar het onlangs iets in die wêreld van ons begin gebeur wat wonderlik is. Vir een keer het Amerika iets aan die res van die wêreld versprei wat jou nie wil laat kots in...
Jy weet watse dag dit is. Ek hoef dit nie vir jou te sê nie. Ek weet ook dat jy bly is want elke week die tyd kry jy Stoute Boudjies op gevaaalik.com en...
Vir die wat breindood is en nog nie agtergekom het nie, die winter is op ons. Dit is doos koud. Hierdie Vrydag Bederf mag jou moontlik opkikker, maar ook bietjie hartseer maak. Want vandag...
Gister was Woensdag. Ek ws deur die kak en aan die slaap en het vergeet om die Stoute Boudjies vir die week te doen. Maar moenie vrees nie, oooo moenie huil nie. Hier is...
Oor more ‘n dag af van die werk is om te stem is Stoute Boudjies die week bietjie vroeg. Geniet dit. Behalwe as jy nie gaan stem nie. Dan hoop ek jy geniet dit...
Soos gewoonlik gee ons die lesers wat hulle wil hê. Jaco het gevra vir girls met tattoo’s en ander mense het op Jaco se rug gespring en saam geskree. Dit is Vrydag en dit...
Na laasweek se goeie terugvoer oor die Stoute Boudjies is ek bly om te sê dat die Stoute Boudjies hier is om te bly. Die wat dit nie like nie kan voorstelle maak. JacoGC...
Dit is Woensdag en Osama Bin Laden is dood. Ek gee fokkol om daaroor. Ek weet meeste van ons lesers gee ook baie min om daaroor. Waaroor julle wel omgee, is die week se...
Hier sit ons weer op die drumpel van nog ‘n lang naweek. April is nie regtig ‘n maand waar jy kan kla oor te min dae af nie. Nou kan jy ook nie kla...
Wel die langnaweek begin vandag. Soos elke week kry julle ‘n bederfie op “Vrydag”. Dit was ‘n kort week, maar hy het sy fokken tyd gevat om verby te gaan. Kom ons recap eers...
Hierdie week kry julle Stoute boudjies op ‘n Donderdag. As jy meer Stoute Boudjies of Vrydag bederf of enige ander dames wil sien, doen dit hier: Gevaaalike Dames