Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat ek dubstep nogal geniet. Skrillex is my favourite Dubstep DJ. Ek like nog altyd electronic/industrial music. Nine Inch Nails is een van my gunsteling bands ooit.

Nou het Korn en Skrillex bymekaargekom en ‘n song gedoen. Hier is dit. Luister maar as jy dink jy sal daarvan hou. As jy dit nie like nie is dit ook ok, ek judge jou nie.

Korn – Get Up (Feat. Skrillex) by kornofficial

 

Hier is die week se Stoute Boudjies. Geniet dit.


You may also like...

2 Responses

  1. Jarra says:

    Fooookit, lekker stoute boudjies!

    Luister ook bietjie na “Pendulum – Self Vs. Self (Ft. In Flames)”, is nogals ‘n befokte drum/bass/metal song.

  2. Martz says:

    Mal oor die song stix! – Sien siende jy industrial en ebm like, like ek jou meer! haha!

    Try bietjie faderhead! Van sy songs is nogal heel fokken oulik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *